top of page

Heavenly Babies & Tots

Nursery & Pre-School

FEEDBACK FROM PARENTS

 

Hi Ilse,

just a note to acknowledge the wonderful work that you and the staff at Heavenly Babies and Heavenly Tots staff are carrying out on our kids, beginning with you right until the wonderful grannies who stay with our kids after school. I am greatly humbled by the feedback we received of Phemelo’s progress. Only indicates that “old fashioned principles applied to new fashioned philosophies” do really benefit our kids. I am also impressed by the progress that Dineo is making. The learning environment itself is very comforting, reassuring for me as a parent. I really wish I’d give my kids enough time, but the teachers and the assistants are giving them a very wonderful gift. The gift of time. Please express my sincere thanks to the teachers, assistants and everyone that has made a positive contribution to my children’s development at Heavenly Tots and Heavenly Babies. They have touched my children’s lives in a very special way. I am gratefully!! God Richly Bess You.

Thabo & Happy Setsiba

 

Ek weet nie hoe om vir jou dankie te se vir die gemoedsrus wat jy vir my en Jacques by jou skooltjie gegee het. Jou plekkie is ongelooflik!!

Ek en Jacques het later daaroor gepraat oor hoe bly is ons dat ons by jou uitgekom het.

Jacques & Janine Cillie

​

Ek wil net graag onder jou aandag bring dat ek het nou vir ‘n kort tydjie met Juffrou Tanja te doen gekry het toe sy die babas opgepas het en ek wil net graag vir jou sê dis n personeellid waarop jy kan trots wees, ek kan sien sy is gekwalifiseerd want die manier waarop sy met die babas werk, is ongelooflik.

 

Michetjie is ONGELOOFLIK gelukkig by Heavenly Babies.

Rene Botha

 

Ek is so gelukkig met julle skool. Jou personeel is uitstekend en baie goed met my dogtertjie. Sy lag altyd vir hulle as ek by die skool aankom, dis vir my ‘n teken dat sy gerus voel by hulle.

 

Dankie vir al die moeite en harde werk wat julle met ons kindertjies doen.

Vriendelike Groete

Ilani Meadon

​

Dear Jake & Ilse

Lester and I would like to really acknowledge the good work you and your team are doing. We were really stressed about finding a good creche for Kaydence. Lomi, Given, Sarah & Lillian have really put our minds at ease. They are really committed and go the extra mile for the kids. Kaydence has settled in amazingly and that is thanks to the excellent staff you have. Kaydence arrives and leaves happy everyday.

Once again thank you both, you don't realize how much it means to us to go to work everyday knowing that Kaydence is in the safest hands possible. Keep up the great work and may God richly bless you guys and grant you the desires of your heart.

Many Thanks

Lester & Annie Chetty

​

Graag wil ek jou en Jake bedank vir die afgelope 8 jaar wat ons ‘n pad saam met Heavenly Babies & Tots gestap het. Dankie vir die pragtige beginsels wat julle uitleef en ook by ons kinders vasgelê het. Dit was regtig vir ons as gesin ‘n geseënde tyd en dankie vir julle en elke personeellid wat elke dag vir ons kinders baie liefde, ‘n wonderlike opvoedkundige program en goeie versorging gegee het. Mag Heavenly Babies & Tots in die toekoms baie geseënd wees en van krag tot krag gaan.

Bert, Lindi, Ilanke & Zané Wiltz

 

Hi Ilse, Wow, wat 'n stunning uitnodiging!! Dankie vir al die moeite wat jy doen, ek het by 'n kleuterskool gewerk en kan sien dat julle baie lief is vir die kindertjies en dat julle almal baie moeite doen met alles. Ek en Phillip waardeer dit baie. Ek sal nie vir Robin in enige ander skool wil sit nie!

Phillip & Jeanine Jacobs

 

Hiermee wil ek al die personeel van Heavenly Tots bedank vir alles wat hulle vir McKayla die afgelope 2 jaar gedoen het. Sy het gegroei in ‘n pragtige spontane dogterjie.

 

Hanlie wat altyd vriendelik is en haar so mooi geleer het deur die jare.

Weereens dankie aan Heavenly Tots. Ek hoop van harte dat julle nog baie jare sukses sal hê.

Vriendelikke groete,

Rienie Fourie

​

Hello Ilse

Ek wil baie, baie graag vir jou sê hoe gelukkig ek en my man is met die personeel in die Eendjie klas. Nomusa en Given is seker van die beste vrouens wat ek nog tee gekom het. Hulle is so ongelooflik goed met Tiaan en die ander babas en jy kan sien hulle weet presies wat om te doen. Hulle is verskriklik geduldig, baie bevoegd en fantastiese mense. Baie dankie dat hulle na my kind kan kyk, ek voel so gerus met hulle daar.

En dan om nie eers van Lomi te praat nie, sy is die heel beste en ek wens Tiaan kan by haar bly tot hy skool toe gaan. Hy is so lief vir haar en sy vir hom. Ons is baie gelukkig by Heavenly Babies. Baie dankie dat jy dit vir ons as werkende mammas moontlik maak om met 'n geruste hart te kom werk met die wete dat ons kinders in die beste van hande is.

Stephan en Michelle Serfontein

 

Dear Ilse

Lester and I would just like to let you know that you guys have an exceptional group of staff working at Heavenly Babies & Tots. As you might know that it was Kaydence first day at Vissies. In the morning when we dropped her off, she naturally was very unsettled and upset. At about 10:00 Rene was kind enough to give me a call and told me that Kaydence had settled in and that she was doing fine. Just the call and the reassurance that she was well really meant a lot.

We would like to commend both you and Jake for the staff that you have on hand.

We are at ease knowing that Kaydence is in a loving environment and also loves being there. We will definitely be referring you guys to others parents. Our prayer is that God will continue to bless your establishment and as well as both you and Jake.

Blessings

Lester & Annie Chetty

 

Hi Ilse,

Ek is net bly alles is nou reg – dankie vir julle hulp! En dankie ook vir die gemoedsrus wat ek kan hê met Wian in julle skool – ek dink hy geniet dit en wat meer kan ‘n ma vra?

Heerlike dag!!

Wilna Jacobs

​

Liewe Jake en Ilse

Baie dankie vir al die jare se liefdevolle sorg vir ons twee woelwaters, hulle was verseker baie gelukkig en Heavenly Babies en Tots het vir altyd 'n spesiale plekkie in ons lewens!

Ons sal met groot vrymoedigheid enige iemand verwys na Heavely Babies en Tots.

Groete en dankie!

Blokkies. Madeleine, Marja en Harting

​

Hi Ilse

Ek wil net se baie, baie dankie vir die pragtige Mid-Year Report van Justin. Dis die eerste keer wat ek sien dat 'n skool so baie moeite doen met so iets. En dankie aan Louise vir al haar insette. Sy is regtig alles in Justin se oë en hy is mal oor haar. Ek waardeur dit baie.

Julle is nog steeds die beste skool in die land!

Lize Britz

​

Ek wil julle net weer komplimenteer met julle goeie skool en wonderlike juffrouens. Ruan is MAL oor juffrou Hanlie en het baie maklik en gou in haar klassie aangepas. Anke begin ook nou vordering te toon en Bettie hou mens regtig mooi op hoogte. Selfs ouma het die naweek vir my gesê na haar besoek aan julle Vrydag, dat julle skool vir haar ook soveel beter as die vorige een, want daar is meer spasie, die klasse is ligter en haar kleinkinders lyk gelukkig.

Debbie van Rensburg

 

I just want to thank you for running such an exceptional school that cannot be compared to others.

Annie Naidoo

​

I would really like to thank you for the six years Tyra has spent in your school. I am sad to take her out but unfortunately they grow up too quickly. Thank you to you & Jake, I wish you and your family all the best and may things go from strength to strength for you.

Rolf, Angie & Tyra

 

 

 

Ek wil ook graag vir jou sê dat Marcé baie geukkig was by Heavenly Babies en dat ons as ouers ook baie tervrede was met die skool. Alles van die beste vir julle en weereens dankie vir alles en dat jul so mooi na ons seuntjie omgesien het in die tyd wat hy by julle was.

Antoinette Snyman

​

Dit is met 'n baie swaar hart wat ek moet kennis gee vir Nicole wat die skool sal verlaat as gevolg van ons verhuising na Johannesburg.

Baie dankie dat julle so mooi na haar gekyk het en vir al die wonderlike tye vir Nicole - sy is vreeslik lief vir die skool en mal oor haar Juffrou. Ek weet sy gaan almal vreeslik mis.

Sanette Spencer

​

My dogtertjie Thaleisha is in die Bytjie klas. Ek wil julle graag komplimenteer op die nuwe Juffrou Chanel van der Merwe . Ek dink sy's 'n wonderlike juffrou en ek voel bevooreg dat my kind in haar klas kan wees.

Chanel het werklik 'n passie vir die kinders en gaan uit haar pad uit om vir hulle die beste stimulasie en opvoeding te gee. Ek hou van die nuusbriewe en die manier waarop sy die maandelikse verslagies doen, dit laat my 'n bietjie meer betrokke voel in my kind se lewe. Ek weet dat wanneer ek my kind by die skool aflaai is sy veilig en gelukkig. Omtrent elke middag is daar 'n prentjie, lekkergoedjie , plantjie of ietsie wat saam huistoe gaan. Dit lyk of die kinders se dag baie opwindend is!

Ek is baie dankbaar vir Heavenly Babies, ek dink my kind kry dié beste opvoeding.

Dankie Chanel, Keep up the Good work!!

Amelia van der Merwe

​

I would also like to take this opportunity to thank you again for the excellent care that Taya is receiving at Heavenly Babies. Your team of people are most loved and appreciated.

Lauren Smith

 

We have been so happy with the teachers Jarryd has had throughout his stay at Heavenly Babies and am grateful for all that you and your staff have done for him. We are especially grateful for all the love and care he has recieved.

Abigail Smulders

​

Dear Ilse & Jake,

It was Mika’s first birthday on Friday. This had us thinking about how fortunate we have been with our kids at your school. Thank you very much for everything that the both of you have personally done for them. We just wanted to let you know how much we appreciate everything at the school, as well as the manner in which you have handled concerns that we have brought to you in the past.

The staff that you have at the moment is fantastic. With Mika, we were truly privileged to have had Lomi’s influence on him for the most part of his first year. She is a remarkable teacher with such goodness, which has had such an impact on Mika. The classroom assistants were also always kind and eager to be involved. René has made Mika’s transition a real breeze. She has been extremely supportive and very eager to do anything to help him adjust, bending over backwards to accommodate all our odd requests. She is a wonderful teacher, full of energy and happiness. The assistants there have been equally helpful and kind. It is such a relief to be able to drop him off without a worry as to people’s intentions and his wellbeing and happiness. Mika’s needs have truly taken precedence over convenience and practicalities in both the classes that he has been in.

Kai is really flourishing in Chanel’s class, he loves all of the activities that she does with them and cannot sing enough praise about Chanel, Carol and the staff. Even teachers who have no direct involvement with our kids, such as Karien (or Curry as Kai affectionately calls her) have such an impact on his daily experience of the school.

We are very proud of who our kids are becoming and know that everyone at the school contribute greatly to this. Thank you.

James & Sigi Binsbergen

​

Firstly, allow me to express my sincere thanks for the great job you’re doing. It’s a pleasure to leave our most precious gift in an environment where we don’t have to be worried about his well-being. Congratulations on appointing excellent staff, who always make us feel that Caleb is the most important baby there (I know all parents feel the same about the treatment their kids receive).

May you and your business experience God’s favour in everything you do.

Bernard Olivier

​

I just want to let you know that it was the best decision I ever made to keep Colby at Heavenly Babies. Rene is absolutely amazing!. She goes out of her way for Colby to help me control his sometimes severe, recurring eczema and shows such a great concern for him. She really cares for the children in her care. Lilian and Beauty are also such stars! I can see that Colby is being taken good care of and is always happy and smiling!

You have wonderful staff!!!!

Margie Monteiro

​

Ek is net bly alles is nou reg – dankie vir julle hulp! En dankie ook vir die gemoedsrus wat ek kan hê met Wian in julle skool – ek dink hy geniet dit en wat meer kan ‘n ma vra!

Wilna Jacobs

 

Ek sal skuldig voel as ek nie onder julle aandag bring die besonderlike diens wat een van julle kollegas – René Anderson– gelewer het vir die tydperk van 14-20 maande wat my dogter, Miché Botha in haar klassie was. René, ek wil graag net vir jou baie dankie sê vir al jou moeite die maande wat Miché in jou klassie was, dat jy so mooi na Miché gekyk het en veral die opvoedkundigheid wat sy ontvang het. Sy was altyd baie gelukkig by jou en dit het my nog altyd baie gerus gestel met die wete dat my kind in sulke goeie hande was. Ek kon elke dag waarneem wat Miché in jou klassie geleer het. Jy was nog altyd bereid om die ekstra myl te gaan wat jou werk aanbetref en daarvoor is ek dankbaar. Daar is deesdae baie min mense wat nog passie het vir hulle werk en jy is verseker een van hulle. Nogmals dankie vir al jou liefde en ondersteuning met Miché jy was rerig ‘n goeie juffrou vir haar, Heavenly Babies kan trots wees vir so ‘n uitsonderlike Juf waarvoor niks ooit te veel was en ek weet Miché sal jou altyd onthou.

Rene Botha

 

Die belangrikste vir laaste….Elsabe het nou oorgeskuif na Rene se klas. Ek moet op hierdie stadium baie dankie sê vir die ongelooflike liefde wat Elsabe by Janine se klas ervaar het. Die gewilligheid waarmee Elsabe in die oggend na Janine gegaan het, het gewys hoe gelukkig sy daar was. Janine se moeite met haar eetuitdagings aan die begin van haar tyd by Babies en later met haar boudjie uitslag het vreeslik baie gehelp met Elsabe (en haar ma en pa!) se aanpassing by die kleuterskool fase van haar lewe. Weereens baie dankie!

Annatjie Steyn

​

I would just like to say that you really do have great teachers working with the children, they've been nothing but friendly and helpful since I walked onto the grounds. Thank you so much for your support and kindness. I must let you know that Lomi is a wonderful person and great with Caitlyn and truly has helped us through this trying time.

Kylie Velloen

​

It is such a great school. Kiannah is so happy there and they take such good care of all the kids. The place is always clean and tidy. Fell in love with the school when I first went there. Compared to other nursery schools that I saw, Heavenly Babies and Tots were truly the best!

Tanya Clarke

 

Ek sit met vreeslike krokodil trane en 'n hartseer in my hart hier terwyl ek hierdie mail vir julle skryf... Soos julle seker al by julle personeel gehoor het, vertrek ek en die 2 seuns Sondag Australie toe om ons by Franz aan te sluit wat reeds sedert 25 Augustus daar is, bly en werk. Julle is 2 ongelooflike mense met 'n liefde vir kinders wat ek lanklaas by kleuterskool eienaars ondervind het (en ons was deur 'n paar voor ons by julle aangesluit het). Wat julle vir my 2 seuns oor die afgelope 5 jaar beteken het, kan ek moeilik in woorde omsit. Ek weet net dat hulle dit vreeslik geniet het by die skool en ongelooflike maatjies gemaak het. Die onderwysers wat nou daar is, is ongelooflike mense, veral Tanja wat ek al baie lank ken so ook Elrise en dan kan ons ook nie vir Jane vergeet nie. Hulle het 'n ongelooflike liefde vir Franz & Reinhardt en ek weet die kinders is net so lief vir hulle. Dus, in kort, wil ek net baie dankie se vir als wat julle vir ons beteken het en dat ons altyd op julle knoppie kon druk in vakansie of krisistye, selfs op kort kennisgewing. Julle het geen idee wat dit vir ons beteken het nie en nog steeds doen. Baie sterkte vir als wat vir julle voorle. Ek hoop die Here seen julle met 'n pienkvoet en dan wil ons defnitief foto's he... Baie sterkte ook met die skool en "may you grow from strength to strength"!

 

Gerda & Franz Wentze

Age Categories

baby-playing-with-ball.jpg

Ages: 3 Months - 2 Years

Click here to see what we offer in this age category

toddler shoot_durbanville studio_ (3).jp

Ages:  2 Years - 6 Years

Click here to see what we offer in this age category

Services
Contact
bottom of page